Ek is terug!!!!

Junie 19, 2008

Halloooooooooooooooooooooooo! Dis ek Hexi, maar nou is ek matewis want ek kan nie weer op my ou blog aangaan nie, of ek is net stupid.

Jiggie julle, hoe gaan dit met julle? Alles is nou so bedrywig in my ou eens saai lewe dat ek net moet keer!

Francois is al 14 mnde oud en loop die wêreld vol! Renier is in daai aaklige tiener fase waaruit ek hom net wil #@$%# en dan het ek ‘n nuwe man in my ou lewe!

Ek gaan eers kyk hoeveel van my ou maters lees my blog voor ek verder gaan vertel! BB, Platter, Roer, Boendoe? Ek het so na julle verlang!

Lekka daggie en my blog se voorkoms is nog nie finaal nie, “hell no!” maar vandag eers begin.

Chat later weer!

HEXI

Entry Filed under: My lewe. .

9 Comments Add your own

  • 1. BB  |  Junie 19, 2008 at 1:11 nm

    Welkom terug skat!!
    Solank jy jou spore los sal ons kom lees – nie net ‘hints’ soos daar by my nie – ;) x

  • 2. Koeksuster  |  Junie 19, 2008 at 1:25 nm

    Hexi, jou ou doring – dis stunning om jou terug te he!!
    Ek het jou gemis.

    En die man nou……??? Het hy darem n naam of het sy ma hom net so laat staan?

    Koeks

  • 3. matewis  |  Junie 19, 2008 at 1:42 nm

    Ja berge Koeks! Damn man ek het vir jou net so gemis! Ek sal sodra ek ‘n kansie kry vir jou als vertel! Ek sal dit ‘n special edition maak net vir jou hoor ou agie! LOL!!!!!!!
    BB ek het darm eerste met jou kontak gemaak so sussie van Gharies, kry beheer! Ag dis so lekka om weer te chat!!!!!!

  • 4. Krista  |  Junie 19, 2008 at 1:44 nm

    Welkom terug!

  • 5. boendoe  |  Junie 19, 2008 at 1:46 nm

    Hi He..Matewis! Ag, man, jy sal vir my Hexi bly!
    Great om jou terug te he, maar soos BB se, jy moet jou spore big time los! As ek nie toevallig gesien het jy het ‘n nuwe blog begin nie, sou ek nog steeds af en toe by jou ou blog ingeval het. Net om te kyk of daar nog lewe is!

  • 6. Dellie  |  Junie 19, 2008 at 1:56 nm

    Welkom terug! Ek het ook gewonder oor daai kriptiese leidraad op my blog, maar Boendoe het dit nou-net vir my kom opklaar.

    Lekker baie om te vertel? Kannie wag nie! :wink:

  • 7. Wipneus!  |  Junie 19, 2008 at 3:37 nm

    Dit lyk of ons lekker gaan kuier hier ;)

  • 8. oopkop  |  Junie 20, 2008 at 8:22 vm

    Welkom terug ja, kan nie wag om te hoor wat gebeur het nie.

  • 9. Roer  |  Junie 20, 2008 at 11:39 vm

    Hallo girlfriend! Ag jong, jy’t my groot laat skrik. Ek het gedink jy’t gedoi of iets derglikers… Jy’t gaan staan en trou of iets. :lol: Nee maar regtig, baie bly jy’s terug. Hoop die nuwe werkgewers is goed vir jou en ek hoop dit gaan goed met jou en jou mannetjies. Lekker werk en probeer om nie weer so stunt te trek nie!

Leave a Comment

hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Calendar

Junie 2008
M T W T F S S
    Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Most Recent Posts