Archive for Junie 20th, 2008

Damn dis moeilik by die nuwe werk om gou te kom skinder!

Ek het toe uiteindelik ‘n nuwe werk (dankie Vader!) en werk baie lekka, eks net freakin besig, maar dis so lekka om op ‘n Vrydag huistoe te gaan en ek hoef nie te worry dat ek Maandag in die marakas gaan wees oor iets wat nie gedoen is nie!!!! Ek werk by Finance en dis nie regtig my lyn nie maar so leer ek al weer iets nuuts!

Ek het ‘n oulike mannetjie ontmoet en dit lyk of hy omgee maar ek trust mos nie daai spesie so lekka nie, veral nie na die Bennie episode nie! Sy naam is Anton, donker hare, mooierige ou lyfie  (bene 2 die 4!!!!) en hy hou van lag en natuurlik my kinders wat op hul beurt ook mal is oor hom. Gelukkig is ek nie haastig nie en het ek myself eers gesond gekry voor ek weer ‘n verhouding begin het…. wel ek word vinnig gesond, wat kan ek sê…… LOL!!!!!!! Hy is nie bang vir werk nie en dit mag dalk inmeng in ons vry-tyd, maar tog is ek bly hy lê nie op my nek of by die huis nie! (meer…)

2 comments Junie 20, 2008


Calendar

Junie 2008
M T W T F S S
    Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Posts by Month

Posts by Category