WêLA KAPêLA!!!!!!!!!!!!

Julie 3, 2008

ANTON HET VIR MY ‘N NUWE WASMASJIEN EN YSKAS GEKOOP!!!!!!!!!!! Ek kan nie wag om te gaan wasgoed was nie…. LOL.  Soos ‘n kind sê ek jou, soos ‘n kind….

Bring julle washing, ek gaan groot vannaand!

;)

Entry Filed under: My lewe. .

7 Comments Add your own

  • 1. Wipneus!  |  Julie 3, 2008 at 9:24 vm

    Maar jy is gelukkig!!!! Lekker wasgoed was….

    Ek sien jy gaan vir goud vanaand met daardie wasmasjientjie, die ding gaan myle optel! :lol:

  • 2. Wipneus!  |  Julie 4, 2008 at 7:22 vm

    He he het jy die wasgoed was geniet??? Hoe werk die nuwe wasmasjien se enjin??? :lol:

    Lekker naweek vir jou!

  • 3. krista  |  Julie 7, 2008 at 5:56 vm

    Nee hoor, jy moet meer uitkom!

  • 4. BB  |  Julie 7, 2008 at 7:26 vm

    LOL@Krista!! Maar ek ken die gevoel Hexi – ek het nou die dag een hele wash-cycle so tevrede gestaan en toekyk :???: :lol:

  • 5. Wipneus!  |  Julie 8, 2008 at 9:21 vm

    @
    Krista en BB :lol:

  • 6. boendoe  |  Julie 9, 2008 at 9:17 nm

    Hexi, ek weet PRESIES hoe jy voel! Die kere wat my ou Speed Queen buite aksie was, het ek gevoel of my lewe tot ‘n einde gekom het. As my wasmasjien reg is, is my wereld 100 %!! Geluk met jou masjien!

  • 7. Roer  |  Julie 22, 2008 at 2:02 nm

    Dit is great man! Dis aaklig om sonder die goed klaar te kom.

Leave a Comment

hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Calendar

Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Most Recent Posts