My hart se punt(e)….
Augustus 5, 2008
Dis nou Francois op 14maande en Bula (Renier) op 14 en ‘n halwe jaar. Hulle word net mooier en mooier by die dag…. Sal julle op hoogte hou!
Entry Filed under: Uncategorized. .
7 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed


1.
Wipneus! | Augustus 7, 2008 at 8:20 vm
Ag Francois is te cute!! en Bula is al klaar ‘n hartebreker in wording!!!
Ek kan sien hulle word net mooier
2.
Roer | Augustus 8, 2008 at 10:23 vm
Ja nee kyk. Hierdie seunskjinners is handsome!
3.
boendoe | Augustus 12, 2008 at 6:57 vm
Ek kan sien hoekom hulle jou hart se punt is!
4.
Wipneus! | Augustus 19, 2008 at 7:21 nm
Ok…. Hiep hiep Hoera!! ♪ Happy birthday to you ♪♫ Happy Birthday dear Hexi Happy Birthday to you ♪ ♫ Ek hoop jy het ‘n baie lekker dag, ek het ook vir jou balonne op my blog gesit…. sien ek vergeet nie, ek het jy ook bo op my spesiale feesdae gaan neersit!!!!
5.
Dellie | Augustus 20, 2008 at 6:26 vm
Wippie het my afgetip –
Baie geluk met jou verjaarsdag, mag jy vreeslik bederf word, en mag die Here jou nog baie jare spaar!
NS. Jou kiddies is pragtig!
6.
BB | Augustus 20, 2008 at 1:28 nm
Hexi!!??
Sê my ASSEBLIEF dis nie jy
daai saam met Francois’tjie ini bad nie??!!
7.
Tersia | Augustus 22, 2008 at 6:50 vm
Baie geluk met jou verjaardag!!! Mag vorspoed en geluk jou verveel! Geniet die naweek!!